Flippen Lekker Karamel Piesang Tert.



Flippen Lekker Karamel Piesang Tert.

.............................................................................
Maak kors van fyn gerolde Tenniskoekies en 4 E gesmelte margarine. Druk vas in tertbak. Skep helfte van1 blikkie karamel kondensmelk op kors, dan 2-3 ryp piesangskyfies, drup klein bietjie suurlemoensap oor piesangs, skep ander karamel kondensmelk oor.

Klop 2 sakkies Orleywhip styf en skep bo-op piesangs. Rasper peppermint crisp of flake bo-oor. Plaas in yskas tot bedien.
Bron.Die Beste Resepte en Poedings.


Post a Comment

0 Comments
* Please Don't Spam Here. All the Comments are Reviewed by Admin.